■ Wittes moet ophou kla hulle kry nie werk nie – die meeste is te swak gekwalifiseerd om in diens geneem te word. Voor 1994 het baie stadsklerke net st 10 gehad.
■ Hiermee maak ek ernstig beswaar teen die term “ouvrou-klaagliedere” wat deur mnr Johan Wagener gebruik word. Dit is beledigend en het trouens niks met die saak oor kwotaspelers te doen nie! Weerhou u asseblief van sulke uitsprake! Petro Heyns

Nog ’n “skildery” – Maandagoggend afgeneem.
■ ’n Man moet nou wol onderbroeke begin dra, anders gaan hierdie koue sy tol ys. Facebook.

Maandag in Gamka-Wes net buite Calitzdorp. Foto: Hannes Jordaan