■ Ek moes verlede Maandag my seuntjiekat laat uitsit as gevolg van iemand wat hom geslaan en sy rug seergemaak het en altwee sy voorvoetjies se bene gebreek het. Hy kon nie staan nie, hy het so baie pyn gehad. Hy het dit nie verdien nie. Ons harte is seer. Hoekom diere so behandel? Onthou God sien alles en julle dag sal kom.
Sms’e van lesers
