Sms’e van lesers

■ Los palmbome net waar hulle is. Hulle is baie mooi en hinder niemand nie. Hoe hulle ’n gevaar kan wees? Hoeveel mense is al beseer as gevolg van hulle? Hou op met kla!

■ Ek is verstom om te sien dat daar nog besighede is in die Klein Karoo waar kliënte sonder maskers bedien word of die masker onder die ken sit.