Mooi herfs in die Klein Karoo 05/10/2018 Begin ’n komposhoop Die Klein Karoo se tuine en sypaadjies skitter elke herfs in goud en rooi en roesbruin. Dié pragtige herfsblare is in Jan van Riebeeckweg op Oudtshoorn. Foto: Schalk le Roux