Ten spyte van die droogte…

Ten spyte van die erge droogte is ’n baie groot skorsie geoes op Dian Heyns se plaas Grootdoornrivier by Zebra, op die pad tussen ­Oudtshoorn en George. Dié bielie van ’n skor-sie - op die foto langs ’n gewone skorsie - se gewig is 3,68 kg!                           Foto verskaf

Ten spyte van die erge droogte is ’n baie groot skorsie geoes op Dian Heyns se plaas Grootdoornrivier by Zebra, op die pad tussen ­Oudtshoorn en George. Dié bielie van ’n skor-sie – op die foto langs ’n gewone skorsie – se gewig is 3,68 kg! Foto verskaf