Foto van die Week-huis nou skildery! Ben Hanekom, wat sowat twee jaar op Oudtshoorn woon, het dié mooi skildery (bo) onlangs gemaak van dieselfde huisie op Rooiheuwel wat einde 2019 ook op ’n Foto van die Week (onder) gepryk het wat deur Wayne Boshoff geneem is. 01/23/2020