DONDERDAG 7 Junie
Gert Meiring, bestuurder van Huis Elsje op Mosselbaai en ’n kenner op die gebied van demensie lewer ’n insiggewende praatjie oor Demensie – feit of fiksie? 10:30. Caves Aftreeoord, Oudtshoorn. Die praatjie maak deel uit van die maandelikse vergadering van die Alzheimers Ondersteuningsgroep. Almal welkom. Navrae: Christine Nelson (073 366 3216).
15 -17 June
Calitzdorp Winter Festival. Enquiries: Zelma Kriek: 082 576 5855; info@calitzdorpwinterfestival.co.za
16 – 17 Junie
• Oudtshoorn Hondeskou. Laerskool Wesbank Sportterrein, Vredestraat. Navrae: 044 272 2412.
SATURDAY 16 June
• Simon van der Stel Foundation: Outing to Oudtshoorn and Schoemanshoek. Come learn about the Oudtshoorn of days gone by! Starting at the Klein Karoo Ostrich Emporium. 09:00 for 09:30. We will visit four different venues, exploring how old buildings have been repurposed for life in 2018. All welcome. Booking essential. Contact Caro (083 571 1608 / 044 2727323 / caromac1 @gmail.com). Leaflets and maps will be given out at the start.
• Western Hope Krieketklub hou sy Algemene Jaarvergadering by die Vaardigheidskool op Oudtshoorn. 15:00. All lede en nuwe lede welkom. Navrae: James du Preez (072 243 4896).
• Die Interworld Wrestling Legend of Legends by Smitswinkel op Oudtshoorn. Tyd: 15:00. Kaartjies: R100. ’n Rofstoei-extravanganza soos Oudtshoorn nog nooit gesien het nie is ’n fondsinsameling vir die mediese koste en ’n elektriese rolstoel vir die voormalige SA swaargewig-rofstoeikampioen Bruce Snyman (Big Bad Bruce. Navrae: Gerda Tait (074 474 7743).