Events Calendar: 14 Junie 2024

15 Junie
BARBARIANS VS BRIDGTON RFC@ 13:30

  • Mosselbaai, D’Almeida
    Jason Abrahams – 071 106 5320

SOUTH COAST KICKBOXING CHALLENGE

  • De Jager Sportkompleks, Oudtshoorn
    Ranger Grebe – 083 941 6601

29 Junie
TOORWATER DAGSTAP

  • Toorwaterpoort, Swartberge (40 km Oos van De Rust)
    Danie Steyl – 078 469 3727

Elke Dinsdag: 17:30
NEDBANK RUNNING CLUB – TIME TRIALS

  • Wesbank Tennisklub, Buitekantstraat, Oudtshoorn
    Lampies Lamprecht – 072 601 8189

Elke Saterdag: 08:00
PARKRUN – SURVAL, OUDTSHOORN

  • Francois le Roux – 084 596 7345

Gemeenskapskalender

Vrydag en Saterdag, 14 – 16 Junie
Oudtshoorn Hondeskou Hoërskool Oudsthoorn
Mark Anderson – 082 864 0477

Saterdag en Sondag, 15 – 17 Junie
Calitzdorp Expressed Winter Festival
Wynproe, musiek, kos en stalletjies.
Wynkelders in omgewing en Die Stasie

18 – 21 Junie
“Camino van die Sandsteenkerke” bustoer Oudtshoorn
Klein Karoo Camino – 071 209 2977

Donderdag tot Saterdag, 27- 29 Junie
Karoo Grace Wintermark
NG Kerk Noord, Adderleystr, Oudtshoorn
27 – 28 Junie 09:00 – 17:30
29 Junie 09:00 – 14:00

Saterdag 29 Junie
Stockcars: Klein Karoo Kampioenskappe
Ovaalbaan, Oudtshoorn
Dirk v.d Westhuizen – 072 854 8830

Saterdag 29 Junie
Die Hoorn Gemeenskapsmark
Skougronde, Oudtshoorn
Kosstalletjies, Varsprodukte, Hangemaakte items, Musiek, Kindervermaak en vele meer
Vir meer inligting en besprekings: 072 040 9413