Vryheidsfronters maak skoon langs Grobbelaarsrivier

Die Vryheidsfront Plus het Saterdag ingespring en die gebied aangrensend tot die Grobbelaarsrivier tussen Kerk- en St Johnstraat op Oudtshoorn deeglik skoongemaak en opgeruim, ’n verligting veral vir diegene wat in die omgewing woon en daagliks daar verbyry en -loop. Foto’s verskaf