Skenking vir Spay-a-Thon

Die burgemeester van Oudtshoorn het verlede Donderdag R5 000 geskenk aan die Spay-a-Thon wat Dinsdag en Woensdag op Oudtshoorn plaasgevind het. Hier by hom van links is Makayla Bacon en Vanessa Engelbrecht van die Animal Care Team (ACT) en Elmarie Swiegers van Oudtshoorn Volunteers vir Diere.  Foto: Ilze-Mari Gründling