Oudtshoorniete spring in om Grobbelaarsrivier skoon te maak!

Werknemers van die Oudtshoorn Munisipaliteit, vrywilligers, leerders en organisasies van die dorp het verlede Vrydag ingespring en die Grobbelaarsrivier tussen Vrede- en St Johnstraat op Oudtshoorn skoongemaak as deel van die Internasionale Coastal Clean-up-inisiatief. Foto: Liesel le Roux