Motorfietsklub doen winterskenking

Lede van die Suid-Kaap Warlocks Motorfietsklub het onlangs saam met die Braaikraal handskoene, komberse en warm klere aan die Woelwater Kleuterskool op Oudtshoorn geskenk. Voor van links is Francois de Jager, Terblance Bower, Ally Lombard (bestuurder Woelwaters), David Herring (president van Warlocks Motorfietsklub ), Wessels Bower en Retha du Plessis. Agter van links  is Hendrick Erasmus, Anton Esterhuizen, Mandi van Huyssteen, Christiaan van Huysteen, Ludwig Zeelie en Louis van Wyk.                                 Foto: Wyndham Ewerts