Inwoners van die Groter Oudtshoorn tydens die plakkaatbetoging gister voor die Oudtshoorn Landdroshof.

Ellen Prins, provinsiale ANC-parlementslid, onderteken die memorandum voordat dit oorhandig is.

Leon Campher oorhandig ’n memorandum aan hooflanddros Jaco Lambrechts. Foto’s: Garnett Wicomb