Hier is die lede van Sektor 3-subforum op Oudtshoorn

Die subforum van Sektor 3 in Oudtshoorn se doel is om projekte te loods wat sal help met misdaadvoorkoming asook skakeling tussen die gemeenskap en die polisie. Die lede van die subforum is voor van links kapt Wynand du Plessis (sektorbevelvoerder), Peter Grey (voorsitter), Magda Marais (addisionele lid), Pieter Westraad (onder-voorsitter), Sam Masimengo (addisionele lid), George Kersop (projekkoördineerder), Christie Slabbert (noordelike straatkomitee) en Frank Erasmus (voorsitter Wesbank-straatkomitee).              Foto verskaf