Marie en Abel Erasmus van Millenniumpark op Oudtshoorn was gister (13 September) 65 jaar getroud! Marie (83) sê toe sy Abel (87) die eerste keer gesien het, het sy gedink “I’m not touching this grease monkey!”, maar vyf maande later het hulle verloof geraak het en is steeds baie lief is vir mekaar. Foto: Ilze-Mari Gründling