De rust kry nuwe skoolhof 04/26/2018 Nuwe skoolhoof van die Hoërskool De Rust is Graham Herold. Herold was die skool se adjunk-hoof tot met die uitdienstreding van die voormalige skoolhoof, Jan van der Ross. Foto: Higgo Jacobs