ACVV gee skoene vir kinders

Die Oudtshoorn ACVV het met die hulp van verskeie besighede in die dorp skoene ingesamel vir hulle One day without shoes-projek. Die skoene ingesamel danksy Absa Bank, Seeff Eiendomme, Kleinplaas Vakansieoord en Leadermans, is aan leerders van  aan die Klipdrift Primêre Skool wat sowat 30 km buite Oudtshoorn geleë is, geskenk. Hier staan Victoria Hurling, maatskaplike werkster by die ACVV, by van die leerders van die skool met die nuwe skoene.                                                       Foto verskaf.