177 Kospakkies vir Mandeladag

5 Seeff Winterprojek

Die span van Seeff Eiendomme op Oudtshoorn het op Mandeladag 177 kospakkies en 126 komberse en geskenkpakkies met basiese toiletware aan die inwoners van Helen Bellinganhof uitgedeel. Seeff het vanjaar ’n Winterprojek geloods en inwoners gevra om betrokke te raak en skenkings te doen vir Helen Bellinghanhof. Bo is Stefaan Verlinde van Seeff by Natalie Wilson en regs is ’n deel van die skenkings wat oorhandig is.