Foto van die Week 02/21/2019 Dié foto het sy tydens ’n oggend-fietsrysessie op die Schoemanshoek- plaaspad buite De Rust, geneem, sê die fotograaf, Megan O’Donnel.