Foto van die week 02/23/2017 Hard maar lekker! Gift Leonards van Saturnus Primêr op Oudtshoorn pas nadat hy Saterdag tydens ’n leierskapkursus ’n gedeelte van die hindernisbaan by De Hoek voltooi het. Foto: Solo Outdoor Experience