Foto van die Week: 6 Februarie 2026

Anton Roetz van Shadowlands gasteplaas het ’n ongewone troeteldier. Hierdie mooi hoenderhaan is een van verskeie wat lekker op die plaas rondloop. Tot die worshond “Shady” speel graag met die geveerde vriende. Foto: Angelique Erasmus