Foto van die Week 11/09/2017 Verlede week se donderstorms op Oudtshoorn en elders in die streek het verskeie inwoners na die kamera laat gryp. Bo is verlede Donderdag (2 November) se skou-spelagtige donderstorm op Oudtshoorn deur die lens van Wilmar Matthee.