Foto van die Week

Dié pragtigefoto is deur Lemaryn Barendse van Oudtshoorn geneem van ’n babahondjie by die Oudtshoorn Diereskut. Dié hondjie, gedoop Charles, en sy sussie, Camilla, sal binnekort gereed wees vir aanneming. Foto’s van Lemaryn, ’n vrywilliger van Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN), sal eersdaags te sien wees in ’n kalender vir 2017 met foto’s van diere wat van ODIN aangeneem is. Die kalender, ’n fondsinsamelingspoging, sal teen R150 te koop wees.