Foto van die Week 09/28/2017 Vir die 2-jarige Mackenzie Iverach is ’n besoek aan die Cango Wildlife Ranch se voëlpark altyd ’n groot avontuur. Mackenzie is die dogter van Brandon en Elizabeth Iverach. Foto: Lydia Iverach