Wat se mooi mot is dié?
Ferdie Grimm van Millennium- park op Oudtshoorn het dié foto van ’n pragtige mot tussen sy clivias afgeneem. Indien enigeen weet wat se soort mot dit is, laat weet gerus vir Ferdie by tel 044 272 6183. Die Hoorn wil ook graag weet.