Foto van die Week 07/20/2017 As dit sneeu in die Klein Karoo… Bo: Die gesig wat die afgelope week inwoners van die Klein Karoo betower het – die bergreekse spierwit van die sneeu. Die foto is deur Schalk le Roux net noord van Oudtshoorn naby Surval geneem.