Foto van die Week: 20 November 2026
’n Land vol wit uieblomme, berge in die verte en goue lig wat deur die wolke breek. Pieter van der Walt het dié mooi toneel net buite Oudtshoorn vasgevang, waar die landerye deel vorm van die Klein Karoo se natuurskoon.
Be the first to comment on "Foto van die Week: 20 November 2026"