Foto van die week: 20 Junie 2025

’n Skaap met goeie smaak. Hoppie drink sy melk uit die ’n leë rooiwynbottel. Springfield Estate van Robertson se wyne is topgehalte en beslis die geld werd en as hy leeg is, dien hy nog ’n doel. Gaan kuier vir Hoppie asook sy donkievul maat, Ore by Karooboom Restaurant, op die R62 sowat 30 km buite Oudsthoorn. Foto: Angelique Erasmus

Foto geborg deur: