Foto van die Week 05/25/2017 Die skoonheid van herfs in die Klein Karoo. Die foto is in die omgewing van die Raubenheimerdam geneem. Foto: Michelle Dawson