Foto van die Week 08/15/2019 Dié treffende foto met die titel “The Cliffhanger” is deur Wayne Boshoff geneem. Wayne was een van ’n groep inwoners wat onlangs ’n fotografiekursus van Hans van der Veen op Oudtshoorn deurloop het.