Foto van die Week

Die foto, getitel Twee kaassoekertjies, is ’n produk van ’n onlangse foto­gra­fiekursus wat deur Hans van der Veen op Oudtshoorn aangebied is. Die is deur Michelle Mara geneem.