Foto van die Week 06/27/2019 KYK DAAR! Willem, ’n bullmastiff en waghond van Schoemanshoek buite Oudtshoorn, kyk aandagtig in die rigting waar- heen klein Mieke Schoeman (22 maande) vir hom beduie. Foto: Christine Schoeman