Foto van die Week 04/04/2019 Dié besonderse foto is vroeg Sondagoggend geneem vanuit die grot waarin ’n groep bergklimmers geslaap het wat die naweek die Seweweekspoortpiek uitgeklim het. Johan Uys staan met sy rug na die kamera. Foto: Paul Dugmore