Die Meisieskool van ouds

Die Meisieskool van ouds
Een van Oudtshoorn se pragtige geboue wat nie meer is nie. Hierdie skets deur Elza du Plessis wys die Hoër Meisieskool / Oudtshoorn Girls’ High School wat soos baie histroriese geboue in die dorp in die vorige eeu gesloop is.