Swartbergpas vir verkeer gesluit 10/04/2017 Die Swartbergpas buite Oudtshoorn is vanoggend vir verkeer gesluit nadat die reën van die afgelope dae die pad erg verspoel het en dit onbegaanbaar vir verkeer gemaak het.