Oud-Gimmie speel vir OP Kings teen Stormers

Johan Steyn, hoofseun van Langenhoven Gimnasium in 2013, en kaptein van die skool se eerste rugbyspan, draf vanmiddag kort na 14:30 vir die eerste keer vir die OP Kings op die veld in hul wedstryd teen die Stormers.