Leerders van Van Reede het hul SAMCA kleure verwerf vir Trompoppies. Hulle is:
Dina-Mari Brand, Willisha Hendricks, Zaylen Wagenaar, Mbalentle Tyatya, Chloé Barnard, Mowechia Gelant, Laynee Lizay Smith, Mishca September, Keitumetse Swartz en Willdene Piedt.
Die volgende leerders is opgeneem in die 2025 MWF Werêldbeker SA-span:
Willdene Piedt, Dina-Mari Brand, Willisha Hendricks en Zaylen Wagenaar.
Die volgende leerders is opgeneem in die 2026 SA nasionale-span:
Willdene Piedt, Dina-Mari Brand, Willisha Hendricks, Zaylen Azariah Wagenaar, Mbalentle Tyatya en Chloé Barnard.
Van Reede Trompoppies blink uit by SAMCA
Van Reede se trompoppies is opgeneem in verskeie spanne wat vanjaar en 2026 Suid-Afrika sal verteenwoordig. Hulle het ook hul SAMCA kleure verwerf. Foto verskaf