
Ciska Terblanche van Oudtshoorn, vroue-wenner (60 km) van Saterdag, 8 April, se Ostrich Crawl Berg-fietswedren by Thabile Lodge.

Charlissa Schultz van Oudtshoorn wat 2de was in die 46 km-afdeling van die Ostrich Crawl-bergfiets- wedren.
Shanique Loggenberg van Oudtshoorn het Saterdag, 8 April, die 15 km-bergfietsren vir vroue van die Ostrich Crawl gewen.