Leerder van Laerskool Wesbank verwerf Wes-Kaapse kleure in Spiesgooi
03/07/2019
Rouxlé van der Westhuizen wat by die Wes-Kaapse laersko- leatletiekkampioenskap in Kaapstad Wes-Kaapse kleure in spiesgooi verwerf het. Rouxlé is ’n leerder van die Laerskool Wesbank.