Harlequins val vas teen Blanco
Bo: Die Harlequins Forces het verlede Saterdag teen die span van Blanco verloor op hul tuisveld by die Oudtshoorn Weermaggronde. Die finale telling was 15 – 24 in die guns van Blanco. Die Harlequins speel hul volgende wegwedstryd op 11 Mei teen die Crusaders.
Foto: Verskaf