Francois wen

FRANCOIS le Roux het Saterdag die vinnigste tyd aangeteken van die deelnemers aan die 29ste virtuele Oudtshoorn Parkrun met sy tyd van 26 minute 30 sekondes.

Conrad Jullies was tweede met ’n tyd van 27 minute 31 sekondes.

Henry Carstens (27:42) was derde gevolg deur Hildegarde Bruwer (29:09), Abraham Hendricks (29:13), Annemarie le Roux (30:36), Helena Smit (36:22), Sylvia Le Roux (36:44), Belinda Muller,(38:39), Leonie Stuurman (38:39), Garnett Wicomb (45:01), Geraldine Loftie-Eaton,(45:31) Deon Jacobs (45:33) en Charles Raban (50:27). (Deur Garnett Wicomb)