DIE plaaslike vliegseisoen van die Oudtshoorn Wedvlugduiweklub het Saterdag begin met vlugte oor net meer as 200 km vanaf Drie Susters.
Die uitslae in die ope-afdeling was as volg:
Willie en Suyen Thysses – 1, 6, 7, 8, 10, 12, 17 en 20; Lipstick Hokke – 2, 3, 4, 5, 9, 14; Kobus Barkhuizen – 11; Ockie en Abe – 13; J en Z Hokke – 15 en 16; en Night Drops – 18 en 19.
Die uitslae van die jaaroudduiwe was as volg:
Night Drops – 1, 10, 16; Lipstick Hokke – 2, 3, 15, 19 en 20; Barkhuizen 4 en 18; Thysses – 5, 6, 8, 9, 11, 17; J en Z Hokke – 7, 12, 13; en Ockie en Abe – 14. (Berig deur Higgo Jacobs.)