Cobus en Dirk se duiwe wen

Cobus van der Merwe en Dirk Greeff se wedvlugduiwe het Vrydag, 6 September, se twee wedvlugte vanaf Bloemhof gewen.

Die Ope 1-wedvluguitslae is: Cobus van der Merwe – 1, 2, 6, 9, 10, 17, 19 en 20; George Erasmus – 3, 5, 12 en 20; Tobie Ellis – 4, 13 en 18; en Dirk Greeff – 7, 8, 11, 14, 15 en 16.

Die Ope 2-wedvluguitslae is: Greeff – 1, 11, 12, 14, 17 en 20; George Erasmus – 2, 13, 16 en 18; Van der Merwe – 3, 4, 5, 6, 7 en 19; Ellis – 8, 9 en 10; en Hannes Smit – 15.