Wesbankers presteer met vier skopboksers 09/28/2017 Vier skopboksers van die Laerskool Wesbank het medaljes verwerf by die Suidkus Uitdaagtoernooi in Stilbaai. Hulle is van links Caralize Kritzing-er (goud en silwer), Divan Rademeyer (2 goud), Simon Greef (2 goud) en Jayden du Plessis (silwer).