Vier leerders van Laerskool Webank wen hul tennisligawedstryde op George
11/09/2017
Vier leerders van die Laerskool Wesbank het Saterdag (4 November) hul Eden Tennisligawedstryde op George gewen! Die vier is (van links) Ella Rossouw, Marilet Human, Aldri Smith en Francis Beukes.