De Wit Botma (o.16) van Oudtshoorn is een van ses leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale wat gekies is vir die SWD Tweekampspan wat op Vrydag en Saterdag, 29 en 30 Maart, in Pretoria aan die SA Tweekampkampioenskap gaan deelneem.
(Foto verskaf.)