Die Struisie Darren Coerecius hardloop verlede Donderdag met die bal tydens ’n rugbywedstryd tussen die eerste span van die Hoërskool Oudts-hoorn en ’n besoekende skolespan van Argentinië. Die Strui-sies het die wedstryd met 28-17 gewen. Die o.15- en o.16-spanne het ook teen hul eweknieë van Argentinië gespeel. Die wedstryde is op die Struisies se rugby-veld gespeel.
Foto: Ebenezer Titus