Leerder van Laerskool Wesbank verwerf kleure vir hoogspring
03/29/2018
Morné Otto, ’n graad 6-leerder van die Laerskool Wesbank wat op Saterdag, 17 Maart, Suid-Afrikaanse kleure in hoogspring verwerf het tydens die SA Laerskole-atletiekkamioenskap. (Foto verskaf)