Herman Augustyn van die Laerskool Wesbank wat Saterdag (9 September) ’n tweede plek in die Oos-Kaap Streek se Wiskunde-in- Aksiepretdag by NMMU behaal het. Slegs die 30 toppresteerders van ’n streek word na hier-die aksiepretdag genooi.