Laerskool van Reede o.13-rugbyspelers opgeneem in SWD-rugbyspanne

Drie o.13-rugbyspelers van die Laerskool van Reede is opgeneem in SWD-rugbyspanne. Van links is Antonio Bruiners en Keagan Coerecius, wat vir die o.13A-span gekies is wat aan die Cravenweek gaan deelneem, en William Ferguson wat vir die o.13B-span gekies is wat ook aan ’n interprovinsiale o.13-toernooi gaan deelneem.